Breërivier Koeriers BK ry self die volgende areas/roetes:
- Worcester en omliggende plase
- Bonnievale, Ashton, Robertson
- Touwsrivier, Lainsburg, Sutherland
- De Doorns, Rawsonville
- Ceres, Tulbach, Wolsely
- Paarl, Wellington
- Kaapstad distrik (Suiderlike- en Noordelike voorstede)
Met die hulp van ons derde party diensverskaffers, kan ons ook die volgende areas/roetes doen:
- Stellenbosch, Strand, Somerset-Wes, Gansbaai, Bettysbaai, Kleinmond, Grabouw, Caledon, Onrus, Hermanus,
- Moorreesburg, Malmesbury, Porterville, Riebeeck-wes, Riebeeck Kasteel, Eendekuil,
- Bredasdorp, Hopefield, Napier,
- Piketberg, Swellendam, Darling, Riviersonderend, Laaiplek,
- Velddrif, Vredenburg, Saldanha,
- Mosselbaai, George, Heidelberg, Knysna, Struisbaai, Stilbaai, Plettenbergbaai, Oudtshoorn, Barrydale, Ladismith,
Springbok, Bitterfontein, Beaufort-Wes, Calvinia, Carnarvon, Victoria-Wes, Kenhardt, Keimoes, Kakamas, Upington, De Aar, Hanover, Stanford, Citrusdal, Graafwater, Gouda, Hermon, Lambertsbaai, Clanwilliam, Klawer, Lutzville, Vredendal, Trawal, Riversdal, Albertinia.
‘n Oornag verspreidings diens vanuit Worcester is beskikbaar. Alle vrag/pakkies wat die Worcester depot bereik voor 16:30 die middag kan reeds die volgende oggend in Springbok / Plettenbergbaai / Oudtshoorn / Upington ensovoorts wees.