In 1998 is ‘n behoefte geidentifiseer vir ‘n effektiewe koerier diens in Worcester en omliggende area.

Die maatskappy, Breërivier Koeriers BK, het aanvanklik begin met ‘n oornag diens vanaf Worcester tot Kaapstad met een voertuig en twee personeel lede.

Vandag, ‘n klompie geseënde jare later, bestaan Breërivier Koeriers BK uit 32 voertuie, 9 kantoor dames en sowat 34 permanente drywers.

Ons waardeer jou ondersteuning!